... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Die Een Ding

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favourites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

Psalm 16:11 U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit u hand kom net wat mooi is.

Listen to the radio broadcast of

Die Een Ding


Download audio file

Ek wonder of jy soms aan ‘volgende’- sindroom ly. Die volgende ding wat ek koop, die volgende ervaring wat ek het, die volgende fase in my lewe – dan sal ek gelukkig wees. Sommige mense leef hul hele lewe so, en vind nooit die tevredenheid en die vervulling waarna hulle soek nie.

Ek wonder soms waarom dit my so lank geneem het om dít uit te vind. Verstaan my mooi, ek is nie dom nie, regtig nie. En tog het dit my die eerste ses en dertig jaar van my lewe geneem om dit uit te vind.

Ek sou elke dag opstaan, dieselfde dinge doen, gaan werk; suksesvol wees … en ek was. Gaan werk, geld maak … en ek het. Gaan werk, ‘n loopbaan gevestig, ‘n deftige motor gery, alles gekoop wat ek wou koop… Ek het al daardie dinge oor en oor en oor en oor en wéér gedoen. Maar hoe meer ek dit gedoen het, hoe meer het ek besef dat ek onvervuld gevoel het. Toe het ek net harder probeer en meer gedoen.

Ek het die helfte van my lewe gesoek na daardie een ding wat my van binne sou vul; daardie een ding wat my uiteindelik van daardie trapmeul sou laat afklim; daardie een ding wat my hart met ‘n stil tevredenheid sou vul. ‘n Vreugde. ‘n Vrede. Daardie een ding …

In Psalm 16:11 staan: U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit u hand kom net wat mooi is.

Hoe meer ons van die dinge wat hierdie wêreld bied, gebruik, hoe leër kan ons voel. Maar hoe nader ons aan God, wat sy Seun, Jesus, gestuur het om vir ons te sterf, kom; hoe meer ontdek ons ​​dit wat ons so lank al misgeloop het.

By U is daar oorvloedige blydskap. Uit u hand kom net wat mooi is.

Dis wat ons almal nodig het; dit is dit!

En dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to the 2020 COVID-19 situation there’s no video for this program. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.

Visit the Media Lounge