... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Onmoontlike Uitdaging

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favorites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

Jesaja 40:28-31 Weet jy dan nie, het jy nog nie gehoor nie? Die Here is die ewige God, Skepper van die hele aarde. Hy word nie moeg nie, Hy raak nie afgemat nie en sy insig is ondeurgrondelik. Hy gee die vermoeides krag, Hy versterk dié wat nie meer kan nie. Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat, selfs manne in hulle fleur struikel en val, maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.

Listen to the radio broadcast of

Onmoontlike Uitdaging


Download audio file

Soms kan dit voel asof al hierdie geestelike dinge, die God-dinge, en Jesus-dinge netjies hier in een boksie sit, maar die lewe met al sy chaos en alles wat om jou gebeur, is êrens buite beheer. Dit kan soms so lyk, maar weet jy, dit is nie so nie.

Al te dikwels word ons met onmoontlike uitdagings gekonfronteer. Vir party van ons is dit verlammende skuld, vir ander honger of vrees; of dalk is jy haweloos, of jou huwelik wankel of wat dit ook al mag wees.

Soms lyk dit asof die lewe een onmoontlike uitdaging is.

As ek jou nou sou vra: “Wat is jou onuithoudbare situasie?” Is ek seker jy sal ‘n antwoord hê. Daarom is daar iets wat ek graag met jou wil deel, iets wat ek glo wat God vandag oor jou ‘onmoontlike uitdaging’ wil sê. Luister mooi, drink dit in, want dit is die Woord van God:

Jesaja 40:28-31 Weet jy dan nie, het jy nog nie gehoor nie? Die Here is die ewige God, Skepper van die hele aarde. Hy word nie moeg nie, Hy raak nie afgemat nie en sy insig is ondeurgrondelik. Hy gee die vermoeides krag, Hy versterk dié wat nie meer kan nie. Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat, selfs manne in hulle fleur struikel en val, maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.

Dit voel vir ons onmoontlik, maar vir God is dit meer as moontlik!

Weet jy dan nie, het jy nog nie gehoor nie. Die Here is die ewige God, Skepper van die hele aarde

Kom – hier is ‘n jou huiswerk. Ek wil hê dat jy self moet besluit of dit waar is of nie. En daar is net een manier om dit uit te vind. Neem jou onmoontlike situasie na God en vra Hom om te help en kyk wat gebeur.

Dit is God se Woord. Vars… vir jou… vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to the 2020 COVID-19 situation there’s no video for this program. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.

Visit the Media Lounge