... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Dis Eensaam op die Kruin

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favorites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

1 Korintiërs 11:1 Volg my voorbeeld, soos ek die voorbeeld van Christus volg.

Listen to the radio broadcast of

Dis Eensaam op die Kruin


Download audio file

Hoe ons ander behandel, spreek boekdele oor ons verhouding met Jesus of miskien meer nog, oor hoe sterk ons geloof in Jesus is. Hoe behandel jy ander mense? Ons is van kleins af met die wen-motief grootgemaak. Ons moes die beste wees op skool, in sport, in ons verdere opleiding en in die arbeidsmark. Mededinging word soms so belangrik dat, wanneer ons ons doel bereik, ontdek ons hoe eensaam die kruin van die golf kan wees. Moet my nou nie verkeerd verstaan nie, hierdie wêreld het gefokusde, uitkomsgerigte mense soos ons, nodig. Maar die gevaar is dat jy uiteindelik ‘n spoor van mense wat jy seergemaak het, agter jou kan laat. Een van die dinge wat ek in Jesus bewonder, is dat Hy regtig gefokus was. Hy het presies geweet waarom Hy hier was en waarheen Hy op pad was … na die kruis. Maar langs die pad het Hy gestop en gesels met mense vir wie ek of jy miskien ons neus sou optrek. Hy het mense aangeraak vir wie ons moontlik sou gril. Hy het ‘n spoor van mense agtergelaat wat wonderlik geseën is, deur hul ontmoeting met Hom. Die apostel Paulus het later geskryf in: 1 Korintiërs 11: 1 Volg my voorbeeld, soos ek die voorbeeld van Christus volg. Dit blyk dat fokus en prestasie nie noodwendig liefde en vriendelikheid uitsluit nie. Kan ek jou vandag uitdaag om een ​​van die Evangelies in die Bybel te kies – Matteus, Markus, Lukas of Johannes en dit dwarsdeur te lees? Let mooi op na hoe Jesus sy fokus behou het en kyk terselfdertyd hoe Hy die mense behandel het. Goed dan  … volg dan nou die voorbeeld van Christus. Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to the 2020 COVID-19 situation there’s no video for this program. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.

Visit the Media Lounge