... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Na die Vuur was Daar …

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favorites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

1 Konings 19:11-13 Maar die Here sê vir hom: “Kom uit, en gaan staan op die berg voor My, die Here, Ek wil verbygaan.” Skielik was daar 'n baie sterk wind wat die berg stukkend geruk en die rotse gebreek het voor die Here. Maar in die wind was die Here nie. Na die wind was daar 'n aardbewing. Maar in die aardbewing was die Here nie. Na die aardbewing was daar 'n vuur. Maar in die vuur was die Here nie. En na die vuur was daar 'n fluistering in die windstilte. Toe Elia dit hoor, het hy sy gesig met sy mantel toegemaak en by die bek van die grot gaan staan. Toe hoor hy 'n stem wat vir hom sê: “Wat maak jy hier, Elia?”

Listen to the radio broadcast of

Na die Vuur was Daar …


Download audio file

‘n Vriend van my het my ‘n rukkie gelede vertel hoedat hy op ‘n boek waarvan hy heeltemal vergeet het, afkom het, terwyl hy besig was om ou bokse te sorteer. Die titel was “Hoe om jou geheue te verbeter.”

Die lewe is gekompliseerd, nie waar nie? Daar is so baie wat ons moet leer en moet weet … en ons vergeet so maklik dinge wat ons alreeds geleer het. Die lewe is so besig en gejaagd en mal … en miskien het God jou jare gelede al iets geleer. Was dit  ‘n stuk wysheid, of miskien ‘n waarheid wat jou vry gemaak het? Maar op die een of ander manier het dit in die harwar van die lewe vergete geraak.

Ek glo dat God ‘n hele paar dinge het, wat Hy vir jou wil sê; dinge wat Hy regtig wil hê jy moet hoor. Ons lees in:

1 Konings 19: 11-13 Maar die Here sê vir hom: “Kom uit, en gaan staan op die berg voor My, die Here, Ek wil verbygaan.” Skielik was daar ‘n baie sterk wind wat die berg stukkend geruk en die rotse gebreek het voor die Here. Maar in die wind was die Here nie. Na die wind was daar ‘n aardbewing. Maar in die aardbewing was die Here nie. Na die aardbewing was daar ‘n vuur. Maar in die vuur was die Here nie. En na die vuur was daar ‘n fluistering in die windstilte. Toe Elia dit hoor, het hy sy gesig met sy mantel toegemaak en by die bek van die grot gaan staan. Toe hoor hy ‘n stem wat vir hom sê: “Wat maak jy hier, Elia?”

Daar is sterk winde, aardbewings en brande in die lewe. So baie geraas. Soveel ontwrigting. Maar te midde hiervan, moet jy stil word om sy stil, sagte Stem te hoor.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to the 2020 COVID-19 situation there’s no video for this program. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.

Visit the Media Lounge