-
We found 100+ page/s that match your search request
-
Hartseer wat tot Verlossing Lei
Hartseer is nie iets wat ons onsself ooit sal toewens nie. Hoekom sou ons? Maar wag ‘n bietjie, kan ek vir jou sê dat daar een soort hartseer is wat God wil hê ons moet ...
-
‘n Volkome Gebalanseerde Lewe
As iemand na jou toe kom met ‘n aanbod wat ‘lewenstevredenheid’ waarborg – daardie diep bevrediging wat spruit uit ‘n vrugbare en gebalanseerde lewe – sou ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Dis Nie Regtig so Gekompliseerd Nie
Deesdae lyk die grens tussen reg en verkeerd baie wyer en veel gryser. In werklikheid is dit maklik om na iets te kyk en regtig nie meer te weet of dit nou reg of verkeerd is nie. ...
-
Trotseer Vrees
As jy bang is, as die pad vorentoe gevaarlik is, sal jy jou vrees na Jesus toe neem?
-
Moenie Klippe Gooi Nie
Wanneer ons sien dat iemand anders ‘n verkeerde ding doen, voel ons al te dikwels verplig om regter te speel. Dit is ‘n reaksie waartoe Christene ongelukkig, meer as ander ...
-
Een Blinde Lei ‘n Ander
Dis ‘n ernstige en gevaarlike situasie wanneer enigiemand hul vertroue in ‘n persoon of enigiets anders as die waarheid van die Evangelie van Jesus Christus stel. Selfs ...
-
Die Straf Wat Jy Uitdeel
Hoe reageer jy op mense wat die verkeerde dinge doen? Hoe hanteer jy diegene wat jou seermaak; diegene wat nie van jou hou nie; diegene wat jou op een of ander manier verkleineer? ...
-
Die Gevaar van Godsdienstigheid
Dit is regtig merkwaardig, hoe maklik dit is om God se barmhartigheid en genade – alles wat wonderlik is – te neem en dit in ‘n klomp reëls en wette te ...
-
Wanneer Jy Skuldig Is
In die meeste lande is beroepsgesondheid en -veiligheid ‘n groot saak. En dit is billik, want op plekke waar dit nie ‘n prioriteit is nie, gebeur daar uiteindelik verskriklike ...
-
God se Tydsberekening is Perfek
Ek moet ‘n bekentenis maak: ek was nie altyd so in my noppies oor God se tydsberekening nie. Daar was te veel kere wat my lyding te lank aangehou het. En eerlikwaar, daar was te ...
-
Hoe Behandel Jy Jou Personeel?
Enigiemand wat al ooit in ‘n leiersposisie was, sal weet dat dit nie maklik is nie. Mense voldoen dikwels nie aan jou verwagtinge nie. En jy raak soms geneig om krities te ...
-
Die Krag van ‘n Vraag
As die lewe net eenvoudig was … maar dit is nie eenvoudig nie. Die lewe is morsig, dit is kompleks. Mense se emosies, ons s’n inkluis, is wispelturig. Ons kom dikwels ...
-
Die Lig wat in jou Hart Skyn
Jy ken daardie gevoel van frustrasie wanneer daar iets is, wat jy net nie mooi kan verstaan nie. Iets wat jy weet net nie heeltemal reg is nie, en die oplossing van die probleem ...
-
Heeltemal Verslaan, Maar Tog…
Paas-Saterdag. Is dit ‘n noemenswaardige dag? Dit is ‘n soort van ‘tussen-in-dag’ tussen die verskriklike gebeure van Goeie Vrydag en die skouspelagtige, wonderlike ...
-
Die Definisie van Mislukking
Het jy al ooit hard gewerk en baie opgeoffer om iets te bereik, maar toe jy uiteindelik suksesvol is, het jy ontdek dat dit leeg, en hol voel, dat dit glad nie is hoe jy verwag ...
-
‘n Plan Vir Môre
Dit is regtig snaaks, dat alhoewel ons weet dat ons eendag van hierdie lewe na die volgende sal oorgaan, leef ons daagliks asof ons vir ewig op hierdie aarde gaan lewe. Ons het ...
-
Praat Openlik van die Kruis
Die rede waarom ek doen wat ek doen; die ding wat my elke oggend uit die bed laat opstaan, is ‘n intense begeerte om soveel mense as moontlik van Jesus te vertel. Ongelukkig ...
-
Onderskei Jouself
Wanneer ek stil word en my eie hart ondersoek, word ek hartseer as ek besef hoe ek so deur die kultuur waarin ek leef, beïnvloed word, soveel so dat ek ‘n sterk gevoel van ...
-
Wie moet Wraak Neem?
Wat is die een ding wat jy begeer wanneer iemand jou, of iemand vir wie jy omgee, kwaad aandoen; wanneer jy so briesend kwaad is, dat jy wil ontplof? Jy begeer wraak. Soete wraak. ...
-
Jou Pyn sal in Vreugde Verander
God het die vermoë om ons grootste rampe te neem en dit in sy grootste oorwinnings te verander. En daar is geen groter ramp in die geskiedenis van die mensdom as die lewelose ...
-
Kies Jou Vriende Versigtig
Na wie se raad luister jy? As jy getroud is, is jou gade hopelik nommer een op daardie lys. Maar wat van die res van jou binnekring? Wie is hulle, en moet hulle regtig in jou ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Sien om na Ander se Behoeftes
In hierdie moderne tyd waarin ons leef, sien jy soveel mense wat met groot lawaai op hul regte aandring. Die gevaar is dat dit ons ook kan beïnvloed om te dink dit is ons reg om ...
-
Wees Dapper
Wat hou die toekoms vir jou in? Ek is seker jy het alreeds goeie planne gemaak vir die jaar wat voorlê. Ons het tog almal. Maar dalk is daar ook ‘n paar onweerswolke op die ...
-
Aan Watter Groep Behoort Jy?
Sedert die vroegste tye het die mensdom homself al in groepe verdeel – volgens geografie, kultuur, velkleur, politiek, selfs volgens die sportspan wat ‘n mens ondersteun. Wat ...
-
Juig en Treur
Hier is ontstellende navorsingsdata. Ons sal gemiddeld byna 17 jaar van ons lewens met ons neuse in ons selfone deurbring. Dit is 145 800 uur of 33% van ons wakker ure. Dit is ...
-
Sal Jy Rus?
Dit is ‘n ware paradoks, ‘n raaisel, dat jy steeds alles behalwe goed uitgerus voel, selfs wanneer jy dit regkry om genoeg rus, genoeg slaap of ‘n blaaskans van ...
-
Moenie jou Skaam oor Mislukkings Nie
Mislukking is iets waaroor ons nie graag praat nie, want soos ‘kriptoniet’ vir Superman is, so is mislukking vreesaanjaend vir ons in hierdie wêreld van vandag; ‘n wêreld ...
-
Moenie die Struikelblok Wees Nie
Een van ons ou vriend, die duiwel, se gunsteling leuens is dat “klein sondetjies” nie saak maak nie. Ja wat, gaan maar voort, niemand sal agterkom nie! Dis net so ‘n ...
-
Laat Jesus jou Transformeer
Ek weet nie van jou nie, maar ek vind dit moeilik om my eie diepgewortelde slegte gewoontes te verander. Trouens, as ons eerlik met onsself gaan wees, is dit byna onmoontlik. Dit ...
-
Dis Verby
Hier is ons, op die 31ste Desember, Oujaarsdag, die laaste dag van hierdie jaar. Sodra die oorlosie twaalfuur slaan, is dit verby. ‘Finish-en-klaar,’ afgehandel! Al is die ...
-
Groot Verwagtings
Nouja, hoe relevant is daardie gebeure van tweeduisend jaar gelede vir ons hier in die 21ste eeu? Wat de drommel het daardie geskiedenis hierdie “Kersfees” met óns te ...
-
Deur Genade, nie deur Werke nie
Ons vier binnekort Kersfees. Ons herdenk hoe God een van ons geword het, deur sy Seun, Jesus, na ons te stuur om ons van ons sonde te red en die ewige straf wat ons verdien, te ...
-
Die Doodsklok van Verdeeldheid
Daar is niks so lelik soos mense in magsposisies wat hulle mag misbruik nie. Dit gebeur wanneer diegene, wat veronderstel is om in die beste belang van die mense onder hulle sorg, ...
-
Geloof Nie Emosies Nie
Wanneer God ons roep om iets vir Hom te doen, is daar ‘n deeltjie van ons wat nog in ons gemaksone wil bly. Daar is ‘n traagheid, ‘n weerstand, ‘n vrees ...
-
Vriende Soos Dié
Dink mooi: met watter soort vriende omring jy jou? Goeie vriende, lojale vriende, net sommer kennisse … of vriende wat glad nie eers vriende is nie? Watter soort? Dit maak ...
-
Geen Stomp Voorwerpe
“Waarheid” is ‘n interessante konsep. Dit het niks te doen met ‘n persoon se idees of gevoelens nie, dit is onpartydig en sê bloot iets is óf waar, óf dit is nie. ...
-
Gevoelens of Waardes?
Ons emosies is ‘n groot deel – nee, ‘n massiewe deel – van wie ons is. Jy kan nie en mag nie jou emosies ignoreer nie. Maar onthou net dat hulle jou maklik op ...
-
Wraak of Restourasie?
Dink aan die laaste keer wat jy beledig, verontwaardig en verneder gevoel het. Ja, ek weet daar is baie verskillende oorsake. Soms is jy net in ‘n slegte bui en dan kan die ...
-
‘n Helpende Hand
Het jy al ooit iemand gesien wat hulp desperaat nodig het en vir jouself gesê: hoekom help iemand nie daardie persoon nie? Hoekom help die regering, of die kerk … of iemand hom ...
-
Wees Liefdevol
Hoe dikwels takseer jy iemand op sy baadjie? As jy eerlik wil wees, is die antwoord waarskynlik… nogal baie gereeld! Ja, ons doen dit almal. Ons is vinnig om te oordeel. Kom ...
-
God se Roepstem
Enigiemand wat in ‘n geestelike bediening is, sal weet hoe moeilik dit aan die begin is om jou voete te vind. Maar soos dinge stabiliseer, soos dit bietjie vir bietjie beter ...
-
Geseënd is die een. . .
Ons opinie van ander mense bepaal hoe ons hulle behandel. En hoe ons hulle beoordeel, is nie altyd so gesond nie. Nouja, wanneer laas het jy hand in eie boesem gesteek en gedink ...
-
Vergeet van Alles, Behalwe . . .
Jy het seker op die oomblik baie dinge in jou lewe aan die gang. Dinge wat vreugde bring; hartseer dinge; goeie dinge, slegte dinge; aangename dinge, stresvolle dinge … ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Om Reg te wees of om Bedagsaam te wees
Ek is seker jy weet hoe frustrerend dit kan wees, wanneer jy doodseker is van jou feite en tog stry die een of ander simpel idioot met jou tot die perde horings kry. Jammer, ...
-
Die Ware Toets van Karakter
Daar is tye in ons lewe wanneer ons net mooi siek en sat voel; wanneer dit lyk asof daar ‘n skaarste is aan die lewende water wat Jesus beloof het. En dit is in daardie ...
-
Uitgesoekte Versies
Ek het onlangs ‘n koffiebeker met die volgende inskripsie daarop aanlyn geadverteer gesien: Ek kan alles doen deur ‘n vers wat uit verband geruk is. Ek het ...
-
Ware Volwassenheid
Ek hou nie daarvan wanneer mense my seermaak nie. Dis soms opsetlik, ander kere nie. Niemand hou daarvan nie! Maar op daardie oomblik wanneer ‘n mens seerkry, is jou natuurlike ...
-
Myns Insiens
Ons het elkeen ons eie opinie oor baie dinge. Ons het opinies oor wat reg en wat verkeerd is; oor die politiek; oor beroemde persone; oor wat fout is met ons huweliksmaats; oor ...
-
Verbreed Jou Horison
Hoe voel jy wanneer jy ‘n fout begaan het en ‘n onskuldige persoon seergemaak het? Ek praat van ‘n fout waarvoor jy na regte die gevolge moes dra. En hierdie persoon het jou ...
-
Net Ingeval…
Om getroud te wees, is party dae nie maklik nie. Daar is soveel dinge wat saamwerk om ‘n huwelik uitmekaar te skeur – van die leuen dat egskeiding ‘n geldige ...
-
Skeiding en Egskeiding (1)
Huweliksontrou en egskeiding word deesdae dikwels eerder as ‘n aanvaarbare leefstylkeuse beskou, as gruwelike verraad. Maar dit was nooit God se plan nie. Nooit nie! Ek praat ...
-
Hou Vas aan jou Hoop
Myns insiens is daar niks lekkerder as om goeie nuus oor te dra nie. En vandag het ek nie net goeie nuus vir jou nie, ek het ontsettende goeie nuus vir jou. En my gebed is dat jy ...
-
Jou Passie, Jou Roeping
Het jy jouself al ooit beskou as iemand wat in die vrugtebedryf werk? Iemand wie se werk dit is om goeie vrugte te dra, dit te produseer en te versprei? Want as jy ‘n ...
-
Oorvloediglik Geseën
Wat is bo-aan jou gebedslys? Wat is die seëninge wat jy hoop om binnekort uit die hand van God te ontvang? Waarvoor vra jy Hom gereeld? Ons het almal iets waarna ons ...
-
Nie Wat jy Graag wil Hoor Nie
Om kritiek te ontvang, is nooit aangenaam nie. Dit raak ‘n gevoelige snaar aan. Dit maak seer. Ja wel, ek weet, ja, ek weet ek is nie perfek nie, maar dis nie lekker om dit ...
-
‘n Dringende Waarskuwing
Weet jy wat my regtig bang maak? Dis mense wat hulself oortuig het, dat omdat hulle redelike goeie mense is, en hul lewens op “Christelike beginsels” baseer, hulle op ...
-
Jou Vingerafdruk
Dit is ‘n hartseer dag wanneer ons onsself met ander mense vergelyk en tot die gevolgtrekking kom, dat ons by hulle afsteek. Ek is nie so slim, so vinnig, so mooi, en so ...
-
Die Diep Geheim van Geloof
Wetenskaplike teorieë beweer dat die heelal miljoene jare gelede as gevolg van “die oerknal” geskep is. Maar nou is die vraag: wie het dit in die eerste plek daar ...
-
Dis Onder Beheer
Wanneer ons emosies opvlam – ons woede, ons vrees of dalk ‘n gevoel dat ons nie goed genoeg is nie, wat dit ook al mag wees – beroof dit ons van God se vrede. En in ...
-
Wat is die Belangrikste?
Dit is moeilik om jou prioriteite te bepaal wanneer jy baie hooi op jou vurk het. Jy moet dít doen, jy moet dát doen, en jy moet nog die ander ding ook doen, en dan jaag jy soos ...
-
Vergewe Mekaar
Woede is ‘n emosie wat af en toe in ons harte ontketen word in situasies waar ons verontreg voel, of wanneer iemand anders soos ‘n volslae dwaas optree, of wanneer … ...
-
Marta of Maria
Sommige dae is ek so besig met al die dinge wat ek moet doen, dat dit moeilik is om tyd eenkant te sit om saam met Jesus deur te bring, en dan praat ek nie eers van die emosionele ...
-
Vreugde Te Midde van Swaarkry
Kan ek jou ‘n vraag vra: wat gee jou vreugde in jou lewe? Wat is daar in die diepste hoekie van jou hart, in die kern van jou wese, wat jou met vreugde vul? En wat gebeur met ...
-
Leef in Oorwinning
In ‘n era waar sosiale, politieke en godsdienstige opinies al hoe meer gepolariseer word; die gesprekke al hoe driftiger word en die kloof in die samelewing al hoe wyer ...
-
Dis Regtig Baie Eenvoudig
Het jy al opgelet hoe moeilik mense kan wees? Ek bedoel, regtig, regtig moeilik. Soms irriteer hulle ons. Ander kere is dit baie erger. Maar sê my, hoe gereeld gaan ons uit ons ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Onbillike Liefde
Sommige mense hou nie van jou nie. Dit voel so onredelik en so onregverdig. Ja, ek weet geen mens kan, ten spyte van al jou pogings, almal tevrede stel nie. Maar dit maak seer ...
-
Kan dit Goed wees om te Ly?
Lyding is ‘n tema waarna ek graag weer en weer wil terugkeer – in my eie leerproses en ontwikkeling, en ook in joune. Want dit is in die proses van lyding, waar ons die ...
-
Bemoedig Mekaar
Het jy al op ‘n dag terneergedruk gevoel, en toe kom daar iemand na jou toe met ‘n eenvoudige woordjie van bemoediging en net daar het jou dag dalk selfs jou lewe, ...
-
Gehoorsaam die Wet van Christus
Nouja, kom ons verbeel ons dat jy iewers diep in jou hart die regte ding wil doen; jy wil doen wat God jou beveel om te doen. Maar soos ons gister gesien het, is dit nie altyd so ...
-
Bring Vertroosting
Soms kan jy jouself in ‘n diep, donker gat bevind. Dit is maar die verloop van die lewe. Ja, daardie gate kom in baie verskillende vorms en groottes voor, maar hulle is ...
-
Pasop vir Hierdie Slagyster
Was jy al ooit bang? Ek was! Ja, ek weet, dit is ‘n natuurlike, ingeboude reaksie om ons veilig te hou. Maar as ons te lank in daardie toestand leef, kan dit ons heeltemal ...
-
Moenie Hierdie Fout Maak Nie
Wanneer ek en jy terugdink aan ons lewens, kan ons almal geleenthede onthou waar ons dinge gesê het wat mense seergemaak het – ons leuens, kritiek en vernedering – wat hul ...
-
Maar ek Is ‘n Goeie Mens…
As ‘n nuwe Christen, het ek gewonder hoekom Jesus vir my moes sterf. Hoekom moes Hy om my onthalwe deur al die lyding gaan? Ek is immers nie ‘n misdadiger nie. Ek het nie ...
-
‘n Jaloerse God
Kan ek jou vandag vra, wat is die een ding in jou lewe wat jy sou sukkel om op te gee, as God dit van jou eis? Watter besitting, watter posisie, watter gewoonte … sou jy sukkel ...
-
God se Goedheid en Genade
Dinge in die lewe kan soms sleg skeefloop. Die een oomblik gaan dit goed en dan gaan dit ellendig. Dit wissel van ‘n tyd van oorvloed tot ‘n tyd van hongersnood; van ...
-
Toeval of Karma?
My ma het elke oggend ‘Die Sterre Voorspel’ in die koerant gelees. Dit is iets waaroor ons gereeld, toe ek ‘n kind was, oor ‘n koppie tee gesels het. Daar kan tog ...
-
Die Lewe is Deurmekaar
As jy soos ek is, hou jy van ‘n bietjie orde in jou lewe. Ek dink ons almal hoop dat die lewe sal sin maak; dat dit voorspelbaar sal wees; dat mense dinge vanuit ons ...
-
Gehoorsaam Sonder Teëpraat
Om met ons politieke leiers te spot, het vir baie mense in die samelewing deesdae ‘n soort van nasionale tydverdryf geword. Om nie eens te praat van hoe ons almal gereeld oor ...
-
Geniet Sonder Om Te Kla
Jy weet hoe dit gaan. Alles gaan klopdisselboom met nege uit die tien belangrike dinge in jou lewe – jou verhoudings, gesondheid, finansies. . .Maar daar is daardie een vlieg in ...
-
Vergewe Sonder Vergelding
Daar is soveel verskillende maniere om die mense rondom ons lief te hê. En God begeer dat ons mekaar met liefde moet behandel. Nou-ja, wat doen jy as ‘n verhouding tot niet ...
-
Een Siel op ‘n Slag
Indien jy daagliks by my aansluit vir hierdie FRESH of VARS-boodskap – hetsy per e-pos of op televisie, oor die radio of deur een van die vele digitale kanale – het jy ...
-
Waag Dit om Anders Te Wees
Jesus het baie beloftes aan sy dissipels gemaak. Een van daardie beloftes, waarop ons met uitroepe van lof en hallelujas, kan staan, is, dat as hulle Hom vervolg (wat gebeur het) ...
-
Meer en Meer Soos Jesus
Sê my, hoe verander jy ‘n waarheid – selfs ‘n Bybelse waarheid – in ‘n leuen? Maklik! Jy sny dit in die helfte, of haal dit uit konteks aan of ...
-
Die Goudstandaard
Ons dink selde oor wie of wat ons toelaat om ons denke en optrede te beïnvloed. In hierdie media gedrewe era verbruik ons meestal net “goed,” sonder om eers te dink. ...
-
Wie is Jou Rolmodel?
Ek dink nie daar is een van ons wat nie ‘n beter lewe wil hê nie. Ek praat nie net van wêreldse dinge soos gemak en sukses nie. Natuurlik is dit lekker om gemak en sukses ...
-
Absoluut Waardeloos
Om ‘groot te word’ behels die proses om oor die jare volwasse te word, en natuurlik ook om minder afhanklik van ander en meer selfstandig te word. Dit is hoe dit hoort – ...
-
Oor en Oor en Weer ‘n Keer
Daar was tye in my lewe (en ongetwyfeld in joune ook) waar dit gevoel het asof die vreugde van die Here uit my lewe verdwyn het. Jesus het soos Hy beloof het, alles gesê en ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Ope Dag
Wat beteken die woord “kerk” vir jou? Is dit ‘n gebou (vir baie mense is dit). Is dit die tradisionele diens wat jy op ‘n Sondag bywoon? Of is dit ‘n ...
-
Wat sal ‘n Knuppel in jou Hoenderhok Gooi?
Daar is, in die wêreld daar buite en ongelukkig selfs onder God se eie mense, ‘n duidelike vlak van onkunde oor Jesus: Wie Hy volgens die Woord van God is, wat Hy vir die ...
-
Die Tweede Versoeking
Was jy al ooit in die versoeking om God op die proef te stel? Wanneer jy ‘n moeilike tyd beleef, neem jy die bokshandskoen en sit dit voor sy voete neer. “Here, dis nou die ...
-
Die Ontferming van ‘n Vader
‘n Rukkie gelede het ons ‘n goeie vriend vir aandete oorgenooi. Sy seun en skoondogter was verwagtend. Die ete is egter onderbreek deur ‘n ontstellende ...
-
God Sal Jou Nooit Afskeep Nie
Een van die dinge waaraan ons almal hierdie tyd van die jaar behoort te dink, is ons huishoudelike begroting, veral aangesien die lewenskoste dramaties styg en soveel druk op ons ...
-
Ontstellende Genade
Kan jy glo, dis net ‘n week voor Kersfees! Vir party van ons is dit ‘n baie besige tyd. Vir ander mense is dit ‘n eensame tyd. Ek wonder wat in jou gedagtes aangaan, ...
-
Plaas ‘n Wag Voor jou Mond
Familiebyeenkomste, soos Kersfees, kan tot groot seën wees. Dis wonderlik om jou geliefdes, wat jy dalk lanklaas gesien het, weer te sien en in te haal op al die nuus. Ja, dit is ...
-
Berei Voor vir ‘n Familie Kersfees
Omdat ons volgende week Kersfees vier, gesels ons hierdie week oor die voorbereiding van die viering. Hierdie keer konsentreer ons op die beplanning vir daardie ‘moeilike ...
-
Dit Is Heeltemal Verregaande
Oor die jare het ek baie mense ontmoet, wat op plekke woon waar hulle nie vryheid van spraak het nie. Wat my ontstel het terwyl ek na hul stories geluister het, is hul diep gevoel ...
-
Dood Waar is jou Oorwinning?
Terwyl ons liggaam op pad is na sy onvermydelike einde, het ons talle skete en pyne – in ons verhoudings, in ons harte en selfs in ons lywe. Dis waar, emosioneel en fisies maak ...
-
Moenie die Feite Ignoreer Nie
Tydens Jesus se verhoor het Pontius Pilatus die vraag: “Wat is die waarheid?” gevra. Dit is ‘n vraag, wat ek myself dikwels afvra. Ek dink ons behoort dit almal gereeld ...
-
Klippe Gooi of Voete Was
Om mense lief te hê wat nie ook vir ons liefhet nie, is nie maklik nie, is dit? Trouens, ons instink is om hulle net so seer te maak, soos wat hulle ons maak. En net daar sien ...
-
Tyd Vlieg Verby
Hoeveel tyd het jy oor om die mense om jou lief te hê? Wanneer sal jy jou laaste drukkie van ‘n geliefde ontvang of gee? Die antwoord is, ons weet nie. Dit beteken dat ...