... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Isikhumbuzo Phambi KukaNkulunkulu

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favorites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

Izenzo 10:1-4 Kwakukhona eKesariya indoda ethile egama layo linguKorneliyu, eyinduna yekhulu yebutho elithiwa elase-Italiya; wayengumuntu okholwayo nowesaba uNkulunkulu kanye nendlu yakhe yonke, abela abantu abampofu izipho eziningi, ekhuleka kuNkulunkulu njalonjalo. Wabona ngokusobala embonweni ingelosi kaNkulunkulu ingena kuye kungathi ngehora lesishiyagalolunye lemini, ithi: “Korneliyu!” Wayigqolozela enokwesaba, wathi: “Kwenze njani, Nkosi?” Yathi kuye: “Imikhuleko yakho nokwabela kwakho abampofu izipho kwenyukile kwaba yisikhumbuzo emehlweni kaNkulunkulu

Listen to the radio broadcast of

Isikhumbuzo Phambi KukaNkulunkulu


Download audio file

Dit is hartseer dat nasies militêre mag moet gebruik om hulself te beskerm – maar hulle doen dit. En die onvermydelike gevolg van militêre aksie … is lyding; sterftes, beserings, fisies sowel as emosioneel.

Byna elke land dwarsoor die wêreld het ‘n spesiale dag waarop hulle gevalle soldate herdenk. Vandag is ‘Memorial Day’ in die VSA, waar die Amerikaners hul helde vereer.

‘n Gedenkteken is ‘n monument, of enigiets anders, byvoorbeeld ‘n gedenkdag, wat as herinnering dien aan iets of iemand wat ‘n offer gebring het. So ‘n gebeurtenis is iets waarop ons almal, te midde van die bedrywigheid van die lewe, ‘n rukkie lank ons gedagtes laat gaan… net om te onthou. Dít is wat hierdie teksgedeelte so interessant maak:

Handelinge 10: 1-4 In Sesarea was daar ‘n man met die naam Kornelius, ‘n kaptein in die sogenaamde Italiaanse regiment. Hy was godsdienstig en godvresend, hy en sy hele huisgesin. Hy het baie gedoen om die armes onder die Joodse volk te help en het gereeld tot God gebid.

Een middag teen drie-uur het hy in ‘n gesig duidelik ‘n engel van God na hom toe sien kom wat na hom roep: “Kornelius!”

Kornelius het hom verskrik aangekyk en gevra: “Wat is dit, Meneer?”

Die engel sê toe vir hom: “God het gelet op jou gebede en op wat jy vir die armes doen, en Hy het aan jou gedink.

Kornelius was ‘n godvresende man, ‘n goeie man wie se offers – sy gebed en sy hulp aan die armes – vir God soos ‘n gedenkteken was.

‘n Gedenkteken! Iets wat God raakgesien het. Iets wat God onthou het en waarop Hy gefokus het, te midde van alles wat Hy moes doen.

Soms, as ons opofferings maak deur God en ander te dien, voel dit asof niemand dit raaksien nie en dat niemand ​​die koste en die pyn daarvan verstaan nie.

Maar niks, niks kan verder van die waarheid wees nie, want … jou gebede en jou aalmoese is soos ‘n gedenkteken vir God.

Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to the 2020 COVID-19 situation there’s no video for this program. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.

Visit the Media Lounge